Artikel


Affmech cc betrokke by kruie medisyne

Dit was logies dat Affmech cc betrokke sal raak met natuurlike medisyne. Die selfde behoefte wat daar is vir gesonde grond en gesonde omgewing, is daar ook vir gesonde mense. Dieselfde faktore wat siektes in plante veroorsaak is wat siektes en veral kroniese siektes in mense veroorsaak , naamlik chemiese stowwe.

Net soos chemiese kunsmis en spuitstowwe siektes veroorsaak in plante, so veroorsaak chemiese stowwe siektes in mense. Al die kleurstowwe en preserveer middels op verwerkte voedsel en igifstowwe op vars produkte veroorsaak veral kroniese siektes en allergiese reaksies. Ongelukkig het ons nie almal toegang tot vars organiese -produkte nie as gevolg van verstedeliking en daarom het ons medikasie nodig. Hier kan ons 'n keuse uitoefen of on chemies of natuurlike medisyne gebruik. Vir geen oomblik wil ek voorgee dat alle chemiese medisyne sleg is nie daar is wonderlike middels waarsonder baie nie kan leef nie. Dit is veral op die voorkomende medisyne kant waar daar natuurlike kruie alternatief is.

Dit is hier waar Affmeech cc betrokke geraak het . Ons het 'n reeks natuurlike kruie produkte op die mark waarvan sommiges nerens anders gekry kan word nie .Ons unieke onttrekkings metode is die mees doeltreffende metode bekend  wat ons kruie middels 'n groot voorsprong gee. Kontak ons vir meer inligting op medisyne.

Gepubliseer: 2010-05-12

terug na artikels